2025 is om DIE DRAAI.
- The Watchman
- Nov 5, 2024
- 1 min read

Voor ons ons oë knip, is ons in 2025. Dit sal 'n nuwe jaar wees met vars uitdagings vir ons kinders. Is jou kind gereed? Het jou kind vanjaar gesukkel? Het jy bekommernisse as ouer? Dit is tyd om vorentoe te kyk en vir 2025 te beplan.
Kontak my, Yolande Engelbrecht, en bespreek 'n FOKUS Assessering
Jy hoef nie meer in die donker te skiet nie! As jou kind sukkel met enige aandag- of gedragsprobleme, is 'n FOKUS-assessering 'n plek om te begin. Die "FOCUS CPT" (Continuous Performance Test) is gesamentlik ontwikkel deur Afriforte, leiers in statistiek, psigometrie en instrumentontwikkeling en deur Biolink Brain Training. Ons gebruik die assessering toets om jou kind se vaardigheidsvlakke op die vier vlakke van aandagbeheer te meet. Die resultate word dan gebruik om 'n vaardigheidsontwikkelingsprogram te skep wat 100% vir jou kind aangepas is.
As jy 'n assessering wil doen om te sien waar jou kind is, kontak ons vir 'n "FOCUS CPT" - dit neem slegs 20 minute om te voltooi.
Kontak my Yolande op WhatsApp by +27824585503.
Comments